GEKARAMELISEERDE ROOI UIE
15 ml olyfolie
3 groot rooi uie, gehalveer en in dun skyfies gesny
45 ml sagte bruinsuiker (Wenk van Mitzi Buys: witsuiker werk goed as jy nie bruin kry nie)
45 ml balsamiese asyn
15 ml gedroogde tiemiesout en varsgemaalde swartpeper na smaak
Verhit olie oor matige hitte in ’n braaipan en soteer uie tot heeltemal sag.
Voeg suiker, asyn en tiemie by en geur na smaak.
Verlaag hitte effens en roer af en toe terwyl die uie 10 - 15 minute sonder ’n deksel prut tot gekarameliseer.
Bottel warm en verseël.
Dis heerlik op braaibroodjies, pizzas, in ’n slaai of op ’n stukkie gebraaide vleis.
Bron: RSG Resep