CARAMEL TREAT
gekook in die Mikrogolf oond
1 x Blikkie kondensmelk oopgesny en oorgegooi in n 1,5 L mirogolf glas bak.
Moet n glasbak wees, plastiek smelt.
METODE:
Kook vir 4 min op 50% krag.
Klits elke 2 min baie deeglik met n wisk.
Stel oond op 30% krag en kook vir 20-25 min.
Klits elke 4 min weer baie deeglik vir eerste 16 min. Klits dan elke 2 min weer baie deeglik vir laaste 4- 10 min tot kleur en dikte reg is.
NB!!!. GEVAAR!!! DANGER!!! ING
Kondensmelk MOET met die intervalle DEEGLIK gemeng word EN die mikrogolf
MOET op REGTE verstelling wees, anders brand dit.
Daar is nie n KORTER pad nie!!!!
Het dit nog nie probeer nie,die resep by iemand annoniem gekry.