GENOA SALAMI
2,25okg Maer Beesvleis
1350 Gram Maer Varkvleis
900 Gram Spek Blokkies[maak Seker Varkvleis Kom Van N Sog Af]
75ml Sout
5ml Salpeter
250ml Brandewyn
20ml Suiker
30ml Heel Swartpeperkorrels
15ml Fyn Witpeper
5ml Fyn Koljander
10 Ml Fyn Knoffel
5ml Fyn Kardamon
2,5 Ml Askorbiensuur
Metode
1. Maal Vleis Apart Grof
2. Meng En Sit Vir Halfuur In Vrieskas
3. Maal Deur Fyn Plaat
4. Meng Alle Fyn Bestandele Goed
5. Gooi Brandewyn Oor Vleis En Meng Deur
6. Gooi Fyn Bestandele In Vleis En Meng Baie Goed
7. Sit In Yskas Vir 24 Uur.
8 Stop Baie Styf In 30 Cm Lengtes In Dik Dermsbind Af Met Tou.
Hang Op Om Te Droog,dit Neem Vanaf 14 Na 28 Dae
Resep: Henk Boshoff