GLADDE TAMATIESOUS
Alda Nel
Lekkerste tamatiesous gemaak van klein tamatietjies in my tuin.
1 kg Tamaties
2 gekapte Uie
1,5 k Asyn
2k Suiker
2 tl Sout
1 tl droë Mostertpoeier
½ tl Rooipeper
2 teel Witpeper
1 k Water
Kook als saam tot gaar, laat effens afkoel en verpulp.
Druk deur sif en warm weer op voor bottel.
3 vol bottels en die een wat nie heeltemal vol is nie.