GRASUI BLOEISEL ASYN
Hierdie asyn sal 2 jaar hou as dit in 'n koel, droë plek gestoor word.
As jy nie 'n canner het nie, kan dit tot 6 maande in yskas gestoor word.
Maak ongeveer 1,6 liter
1 liter grasuie bloeisels styfgepak
700 ml wit asyn
Aanwysings
1. Pak die bloeisels styf in 2 500ml flesse. Gooi die asyn oor.
2. Bedek met kaasdoek of papierhanddoek. Jy kan 'n rekkie omsit om die doek in plek te hou.
3. Laat staan vir ongeveer 2 weke. Roer met 'n houtstokkie (chop stick) elke dag.
4. Dreineer die bloeisels van die asyn.
5. Verhit die asyn tot 85° C.
6. Skep die asyn in warm, gesteriliseerde flesse en los so 6mm spasie bo.
7. Sit deksels op en prosesseer vir 10 minute in kookwater canner. (of waterbad)
Bron: creatingnirvana