GROEN TAMATIE EN UIE BLATJANG
Amanda Naudé
My eie twist vir groen tamatie en uie chutney
Bestanddele
2.kg groen Tamaties fyn gekap
500 gram ryp Tamaties fyn gekap
2 groen rissies fyn gekap met saadjies
4 groot uie fyn gekap
450 gram gemengde rosyntjies ( gebruik sommer vrugtekoekmengsel van Safari)
10ml fyn naeltjies
Vars gemmer na smaak.
15 ml sout
570 ml bruin asyn
2 koppies 500gram bruin suiker
30 ml Mielieblom
Metode
Gooi als in groot swaarboompot behalwe die mielieblom, en kook vir so 2 na 3 ure oor medium hitte en roer gedurig .
Dit sal dik word . Gebruik blitsstok en maak effens fyn indien jy n fyn blatjang will hê of jy kan dit net so growwe teskstuur hou. Dis heerlik...