GROENTE AFTREKSEL
Ronel Flemming Steenkamp
Bestanddele
2 groot geel uie of soet uie in blokkies gekap
2 medium wortels, blokkies of skyfies
2 selderystele, blokkies of skyfies
2 eetlepels olyfolie
3 knoffeltone, sny in klein stukkies
½ kop vars pietersielie, gekap
2 koppies skoon afvalstukkies groente (opsioneel)
1/3 kop gekapte tamaties (vars of geblik) of 1 eetlepel tamatiepasta
11 - 13 koppies koue water
1 lourierblaar
1 teel (dulse or nori) ‘n soort seewier
1 takkie vars tiemie
½ teel sout of na smaak
Metode
Soteer die uie, wortels en seldery in olie or medium hitte tot uie deurskynend begin lyk. Sodra groente aan pan begin vassit, voeg meer olie by en so eetlepel water. Hou aan kook tot uie bruin word. Roer gereeld.
Sodra uie bruin is, voeg knoffel by en soteer not so 1 minuut.
Voeg oorblywende bestanddele by behalwe die seewier, tiemie en sout en bring stadig net tot onder kookpunt oor med hitte.
(Reguleer die hitte sodat die mengsel stadig warm word om sodoende die geure van die groentes na vore te bring)
Verlaag hitte en prut vir ongeveer 1 uur.
Voeg seewier en tiemie by in die laaste 20 min van prut.
Voeg sout by na smaak.
Verwyder van hitte en laat toe om af te koel.
Giet deur fyn sif of kaasdoek (Eie keuse, jy kan dit fynmaak vir growwer tekstuur)
Vries in kleiner houers.
1 Kop gelyk aan 1 kop gekoopte aangemaakte aftreksel.
Jy kan gekapte preie of witwortel bysit indien verkies.