HABANERO SPESERYE
Venessa Bradbury
1-2kg habaneros, son droog gemaak vir so 2-3 weke hang af van weer anders kan julle oond droog.
Gedroogde garlic en sout.
Crush die chilies wanner droog ek doen dit ou manier die blender se blade word warm en sny die pitte.
Die selfde met die garlic en die sout meng alles goed en laat staan vir so dag of twee dit is baie warm so gebruik spaar saam hoop julle geniet