HEEL KERRIE UITJIES
Beulagh Lombard
Ietsie nuut uit my kombuis is hierdie bruin kerrie uitjies
Ek moes 4kilo skoongemaakte uitjies vries toe besluit ek maar dit gaan te pap wees vir piekel uie ek probeer iets nuut
Voeg gevriesde uie in pot en gooi dievolgende sperserye oor:
3tl kerrie,
1tlborrie,
2tl sout
asook
1k tamatiesous
2koppies suiker
1 en n half koppie asyn
Kook tot gaar
Meng 2eetl maizena en 3 teel bisto met bietjie water
Voeg by uitjies kook tot dik bottel warm