HOE LANK KOOK MENS KONDENSMELK
VIR KARAMEL
In gewone kastrol 2 en 1/2 tot 3 ure.
Maak seker die blikkie is heeltyd onder water.
In 'n drukkoker so tussen 34 - 40 minute.
Ook hier moet jou blikkies onder die water wees heeltyd.
As jy baie tyd het, in jou slowcooker: Vul heeltemal op met water. Maak toe en sit hom op laag vir ongeveer 8 ure.
Laat afkoel.
Thinus Van Der Spuy: Kook 1 koppie melk en 3/4 koppie suiker af tot karamel.