HOE OM VYE VOOR TE BEREI VIR VRIES OM LATER TE KOOK
Alta Gunter Van Dyk
Was vye soos gewoonlik.
Sny kruisie onder by die gaatjie
Laat oornag in kalkwater (25 ml op 5 liter) of koeksodawater (45ml op 5 liter) staan
Spoel mooi skoon af volgende dag
Kook tot vye amper sag is
Skep vye uit water
Laat afdrip
Sodra koud, weeg vye in kilogram of 2 kilogram pakke
Verseël en vries
Waneer jy vye wil kook, haal vorige aand uit, maak stroop volgens jou resep en kook verder soos normaal