INGELEGDE APPELKOSE VIR BEGINNERS
Amanda Le Roux
Ek weet baie weet hoe om appelkose in te lê, maar hier is my resep wat ek volg vir die beginners....
Soek appelkose wat nog ferm is
Geen sagte vleis nie
Spoel af, dreineer
Sny in die helfte deur
Haal pitte uit
Pak in Lee skoon margarine bakke tot bo
Kook jou stroop intussen terwyl jy appelkose deursny
Stroop
1 k suiker
2 k water
Kook tot stroop verdik
Hou jou stroop kokend
Ek maak vir 10 mayonnaise potte
7 k suiker
14 k water
Kook van appelkose
Apart kastrol, maak 3/4vol met skoon warm water
Bring tot kookpunt
Gooi nou 1 margarine bak se appelkose in die water, pasop vir brand
Draai jou eier timer om (3 minute)
As timer uit geloop het, skep uit met gaatjies lepel in n vergietes of sif
Sit deksel op kastrol sodat water weer kook
Moet nog nie appelkose ingooi nie
Lees resep verder af
Laai jou appelkose in jou warm gesterliseerde bottel tot bo
Gooi kokend stroop bo oor met n maatkoppie tot vol, bo by die rand
Met n Staal breipen, stoot langs die kante van bottel in om lugbubbels uit te haal
Vee rand af met n klam vadoek, draai droë skoon deksel op
Draai om sodat bottel op deksel staan op n handdoek.
Plaas stroop terug op plaat om kokend te hou
Haal nou deksel van kookwater af,
Keer jou 2 de bak appelkose versigtig in kokend water
Draai weer eier timer laat dit begin deurloop
En nou hou jy aan met die proses totdat al jou appelkose gekook en gebottel is
as bottel nog nie vol appelkose gepak is nie, sit deksel los op en plaas in oond waar jou gesterliseer de bottels warm gehou word.
Met volgende rondte, haal bottel uit oond, vul met appelkose en gooi stroop oor...
Draai toe en draai op deksel op handdoek....
Dit is n lang proses maar dit werk vir my en jou appelkose is nie pap gekook nie....
hoop julle verstaan en geniet die inlê..