INGELEGDE BEET
Carin de Klerk
1 kg beet
800ml kookwater
5ml dillesaad (opsioneel)
3ml sout
350ml wit asyn
15ml mostertsaad (of sommer die poeier)
200gr suiker.
Kook beet en sout in kookwater tot sag.
Laat afkoel en maak skoon, sny in skyfies.
Voeg die res van die bestandele in n kastrol, verhit stadig tot suiker gesmelt het en bring tot kookpunt.
Pak beet in gesterliseerde flesse, gooi kokende asynmengsel oor en seel.
Jy kan die helfte van die asyn vervang met water, doen niks aan die smaak of raklewe nie.
Maak maar seker jy maak genoeg sous (gewoonlik te min)
Jy kan uireinge ook byvoeg.