PIEKEL EIERS
Henk Boshoff
Kroeggereg in Brittanje
12 hardgekookte eiers,uitgedop
500 ml wit asyn
250ml water
10 ml piekelspeserye
5ml sout
5ml suiker
1 knoffeltoontjie
1 klein ui,grofgekap
METODE
KOOK WATER,ASYN,SOUT,SUIKER EN PIEKELSPESERYE SAAM VIR 10 MINUTE.LAAT AFKOEL EN GOOI DEUR SIF.PLAAS ANDER BESTANDELE IN FLES EN BEDEK MET DIE VLOEISTOF.EK SIT MYNE IN YSKAS MAAR DIT IS NIE NODIG NIE.LAAT TREK VIR 2 WEKE VOOR GEBRUIK.
PIEKEL EIERS
Beulagh Lombard
Kook eiers
Verwyder doppe
Kook n piekelasyn
2k wit asyn
1 k water
'n halwe koppie suiker
Sperserye na smaak
Kook al die bestanddele vir 10 minute en laat afkoel.
Pak eiers styf in bottels.
Voeg sous oor en seël.
Ek sit nie sout by nie vir my verander sout die tekstuur van eierwit.....voeg sout by wanneer benodig
INGELEGDE EIERS
14 Hard gekookte eiers
Klein stukkie wortel gemmer, gekneus
4 Rooi rissies, gehalveer en ontpit
5ml Sout
1 Liter wit asyn
10ml wit Peperkorrels
Plaas affedopte eiers in houers saam met gemmer en rissies.
Kook al die ander bestanddele vir 10 minute.
Laat dit goed afkoel en gooi dan oor eiers.
Seel houers dig en eet na 4 weke.
Resep: Renate Brown
GEPEKELDE EIERS
Heiner Lange
3 dosyn hardgekookte eiers, afgedop
1 k appelasyn
2 k water
1 e growwe swartpeper
2 flesse ingemaakte rissiepepers met die sous
Meng alles saam in ’n groot glasfles.
Rangskik die rissiepepers tussen die eiers.
Gooi die rissiepepersous in en vul aan met asyn.
Bêre in die yskas vir 11 dae. Skud daagliks.
Die gepekelde eiers sal vir ewig hou as niemand hulle eet nie.