INGELEGDE KOEMKWATS
Christa Rossouw Bassingthwaighte
Ek le dit in soos koejawels met n stropie.
Heerlik saam met roomys.
Halveer die koemkwats
Kook 'n bietjie tot sag maar ferm.
Kook 1 deel suiker en 2 dele water sousie apart.
Sit koemkwarte in en kook net bietjie deur.
Bottel warm.
* Admin - ek sou 'n kaneelstokkie of dalk steranys by die stropie sit vir ekstra geur.
INGELEGDE KOEMKWATS
Marie Taylor
Prik die vrug & kook in water tot dit taamlik sag is.
Gooi van die water af.
Voeg suiker by en kook tot vrug amper deurskynend is.
Pak in vrugteflesse & gooi die stroop oor
Seel.
Die stroop moet nie te dik wees nie.