INGELEGDE SAMPIOENE met groente
2 kilo mushrooms gekerf en gebraai in olie.
Voeg 4 uie wat gekerf is by en braai tot sag
Voeg dan 500 gram gemengde gaar groente van jou keuse by.
Sous.
2 koppies asyn
3 tl Kerrie
1 tl borrie
1 tl gemmer
n halwe koppie suiker
2el tamatie puree.
2 tl sout
2 el Appelkoosjam
Kook saam verdik met maizena
Voeg gaar mushroommengsel by en kook effens.......
Indien sous te min is voeg bietjie water by gaar sous voor die groente bygesit word
Resep: Beulagh Lombaard