ITALIAANSE TAMATIEPUREE
Christa Du Plessis
Braai ui en knoffel.
So sterk soos jullle daarvan hou.
Puree tamaties met skil en al.
Verwyder net hollietjies.
Voeg vars gekapte pietersielie by en kook net so baie stadig vir +- 2 ure.
Skep uit die hoeveelheid wat jy dadelik gaan gebruik en bottel en bêre die res.
DAN soos jy dit nodig kry voeg dan sout, peper, suiker en watse kruie en spes jy ook al lief voor is by.
Jy kan dit deur 'n sif vryf vir ultra fyn tekstuur maar ons geniet dit net so.