KERRIEVIS
Beulagh Lombaard
Die vis word gekrap en gefillet slegs die fillete word gebruik en in stukkies opgesny
Rol vis in meel
Bak in diep olie tot gaar
Sous
Vir 1kg vis
Kerf 4 uie in ringe
Braai dan dievolgende saam in n halwe k olie
5ml borrie
10ml kerrie
1tl sout
5ml rissiepoeier
En voeg dan 60ml suiker by
Voeg uie by en braai tot uie glanserig is en voeg 5blourierblare by
Voeg dan 2k asyn by asook 300ml water verdik sous met n bietjie maizena
Pak die vis in lae met sous tussen in en laat oornag staan
Die vis word kokend gebottel en gebottel bad en bere dan in yskas