KOEJAWELROLLE
Christine Pienaar
Ek kook koejawels tot sag, nie geskil nie. Sommer in groot stukke gesny.
Druk dit dan fyn en druk deur gaas/sif om pitte uit te haal. (Die wat hulle voor die vensters gebruik is sterk en werk goed. Koop by materiaal winkel)
Afhangende van soetheid van vrug, voeg suiker by. Dit gaan volgens smaak.
Voeg ook suurlemoensap of askorbiensuur by. (Gewone vit C tablet)
Smelt dan net die suiker (as ek haastig is)
Vryf dit op gesmeerde plate en sit in son.
Na so 2 dae is hulle droog genoeg om om te draai.
Bedek met Net.
Vlieë en goggas pla glad nie op nat produk nie, maar sodra hy droeë lagie kry, pla hulle.
As droog, strooi suiker oor en rol dit op.
Vakuum verpak of maak toe met kleefplastiek.
Bêre in lugdigte houers op koel, donker plek.
KOEJAWELROLLE
Henk Boshoff
Elmarie,die Karoo mense is die spesialiste op die maak van vrugterolle.
Wat ek gedoen het ,is as volg.
Ek het die vrugte gemaal en suiker na smaak bygevoeg.
Voeg dan net genoeg water by om dit te kan kook sonder aanbranding.
Laat net opkook.
Gooi die moes dan dun uit op gesmeerde bakplate en droog.
Ek gebruik Spray en Cook.