KOMKOMMERSLAAI
Sharon Gien Cambier
So Elke tweede week maak ek die doodmaklike ingelegte komkommer resep vir my familie. Dis reg om te eet in so 2 dae.
Resep:
1 koppie Asyn
1 koppie Suiker
1 koppie Water
2 eetlepels Sout
swart Peper
1 of 2 Lourierblare
Gedroogde rissie of vars
2 of 3 Komkommer
1 of 2 Uie
Sweet pepper (opsioneel)
Meng asyn suiker en water saam.... voeg speserye by, proe.
Any komkommer en uie dun
Sit in bottles en gou Jou piekel mengsel oor. Bere in yskas en geniet.