SUIKERVRY KOOLSLAAI
Ek het een kleinerigekool gekerf en gaar ge kook en dievolgende saamgekook
2k gekerfte uie
1k soet rissies
1k gekerfte perskes
1k asyn
2k water
1tl gemmer
1tl borrie
3tl kerrie
1k Erythritol suiker vervanger
kook tot gaar verdik met glutenvrye maizena voeg kool by kook goed deur bottel warm.
Resep en foto: Beulagh Lombard