PYNAPPEL EN KWEPERLEKKERTE
Kwepers net afgevee om die donsigheid af te kry!
En toe dit in n groot kastrol gekook dat dit net sag word!
Dan skil dit makliker!
Dit met my kombuisbyltjie in kwarte gekap die pitte uitgesny dit in die elektroniese rasper gesit!
Ek het crushed pineappel gekoop en gedreineer!
Die heel heel groot blik by groothandelaar!
En dit toe gekook! Heerlik by vleise of as konfyt selfs!! Geniet!!!
Resep: Rene Haasbroek