LEMOEN ASYN
Ben Rautenbach
Weeg 500 gr lemoene af.
Skil 2 van die lemoene in dun repe met n groenteskiller af en sny die albedo(wit binneskil) met n skerp mes af.
Skil die oorblywende lemoene dik af sodat die albedo verwyder word.
Sny die afgeskilde lemoene in stukkies op en ontpit.
Verhit 500 ml witwynasyn tot kookpunt.
Voeg die oogesnyde lemoene, lemoenskilrepies en 12 kruienaeltjies by.
Sit die deksel op en laat die mengsel 24 uur by kamertemperatuur trek.
Verhit die mengsel tot kookpunt en prut 5 minute lank met die deksel op.
Giet dit deur n fyn sif in gesteriliseerde bottels of fles en druk terselfdetyd soveel moontlik van die sap uit die lemoenstukkies.
Verseël die fles en bewaar die asyn op n koel,droë plek.