SUIKERVRYE MAKETAAN BLATJANG
Wilma Josey Venter
4 kg maketaan witvleis
3 groot uie opgekap
1 rooi soetrissie opgekap
1 geel soetrissie opgekap
10 halwe gedroogde perskes
1.5 l asyn
20 ml sout
20 peperkorrels
20 ml rissiepitte
20 ml matige kerriepoeier
1" koevertjie" tamatiepasta
50 ml maizena
20 ml gemengde kruie
500 g Xylitol
Sit alles behalwe die tamatiepasta en maiziena in 'n groot pot en kook tot die maketaanstukke pap en een derde van die asyn weggekook het.
Maak dit baie fyn.
Meng die maizena en tamatiepasta met bietjie water en voeg by die kooksel om dit te verdik.
Bottel warm in skoon gesteriliseerde flesse.