MANGO LIKEUR
1 medium grootte Mango, opgekap
190 ml alkohol (of Vodka)
190 ml water
130 g suiker
Plaas mangostukke in ‘n groot glashouer en gooi die alkohol oor.
Maak houer toe en hou in donker plek vir 30 dae
Na 30 dae, maak ‘n stroop deur die water en suiker te meng en verhit stadig tot opgelos.
Laat die stroop heeltemal afkoel.
Filtreer die mango en alkoholmengsel by die koue stroop.
Voeg in bottel en laat rus in donker plek vir nog 2-3 weke.
Filtreer weer en bottel.
Bedien baie koud.
(Vertaal deur Amanda Struwig)
Bron: http://www.manusmenu.com/mango-liqueur
Resep en foto: Manuela Zangara