MAYONNAISE
1 eier
halwe teelepel mosterdpoeier
halwe teelepel sout
half tot een Suurlemoen se sap
een tot een en n kwart koppie Sonneblomolie
Ek het eers Olyfolie gebruik,maar verkies deesdae sonneblomolie.
Neem eier,sout,mosterdpoeier en sout saam met kwartkoppie olie en klits goed.
Terwyl klitser aan die gang is,voeg oorblywende olie amper drupsgewys by,
klits tot verlengde dikte en voeg dan suurlemoensap na smaak by
Resep: Henk Boshoff

GEKOOKTE MAYONNAISE
375 ml water,
125ml asyn,
1k koekmeel,
7ml sout,
4 eiers,
25ml suurlemoensap,
750ml sonneblomolie.
Klits water, asyn en koekmeel saam oor matige hitte tot dik.
Laat effens afkoel en voeg eiers by.
Klits goed.
Voeg olie in 'n dun, eweredige straaltjie by en klits tot goed gemeng.
Voeg suurlemoensap by.
Bron: Lekker vir Later
VINNIGE TUISGEMAAKTE MAYONAISE
Rosalia Fourie
2 eiergele
2ml sout
5ml franse of dijon-mosterd
30ml witasyn
30ml suurlemoensap
375ml olyfolie
1. Plaas die eiergele, sout, mosterd, asyn en suurlemoensap in 'n voedselverwerker en meng
2. Voeg olie in 'n dun egalige straaltjie by terwyl die masjien aan is en verwerk tot die mayonaise dik en romerig is
3. Lewer sowat 375ml
TUISGEMAAKTE MIRACLE WHIP
Rosalia Fourie
4 eiergele
1t sout
2t droe mosterd
6 E asyn
3 k olie
3 t maizena
1k kookwater
2 E suiker kwart k asyn
1 t sout
METODE: Meng in menger eiers, sout, suiker en 2 E asyn.
Voeg 1 k olie olie stadig druppel vir druppel by.
Meng al die ander olie byvoeg 4 E asyn byvoeg al die ander bestanddele in pan en kook tot gladde pasta.
Voeg die warm mengsel by die mayo mengsel en meng goed.
Verkoel.
Ek maak dit gereeld en dit is soos die ware Jakob!! Maak dit en bere in jou yskas