WAT IS DIE VERSKIL TUSSEN MIXED SPICES EN ALLSPICE
Die twee is nie dieselfde nie -
ALL SPICE is n alleen spesery van die Primeto tree -
Albert Buitenhuis : All Spice = Pimenta Dioica = Wonderpeper = Jamaica Pepper. Jy kan dit in bessie vorm of poeier form koop. Die smaak is soos 'n kombinasie van kaneel, swart peper en naeltjies. Dis ook bekend as die smaak van die Wes-Indiese Eilande. Ook een van die smake wat Boerewors Boerewors maak. Koop dit gerus, dit is die moeite werd om spasie op jou rak af te staan daarvoor.)

GEMENGDE SPESERYE, HOE OM DIT SELF TE MAAK.
Henk Boshoff
Al die speserye moet fyngemaal wees
20ml Fyn Kaneel
10ml Koljander
5ml Allspice of Wonderpeper
2,5ml Neut
2,5ml Gemmer
2ml Naeltjies