MOSTERDBOONTJIES
Jackie Venter
Kook 3 kg gekerfde boontjies in soutwater vir 15 min.
Gooi ekstra water af.
Gooi sous oor en kook saam vir 15 min.
Sous:
6 koppies wit asyn
5 koppies suiker
1 teelepel borrie
1 koppie mosterd
1 koppie meel( koekmeel)
1 teelepel sout.
Meng droë bestanddele, roer asyn by. Bring tot kookpunt en gooi oor boontjies en kook stadig vir 15 min. Bottel warm.
MOSTERDBOONTJIES
Ben Rautenbach
1 kg Groenboontjies, onthaar en gekerf
3 groot Uie, fyn gekap,
5 ml Sout
370 ml wit Asyn
200 gr(250 ml) Suiker
25 ml Mosterdpoeier
20 ml matige Kerriepoeier
10 ml Sout
50 ml Maizena
Kook die groenbootjies,uie en sout ongeveer 30 minute lank in kookwater totdat dit gaar is.
Dreineer goed.
Meng die res van die bestandele,behalwe die mazena en kook ongeveer 5 minute lank.
Maak die mielieblom met n bietjie water aan tot gladde pasta en roer dit by die mosterdsous.
Laat prut nog 2 minute.
Voeg die gaar groenboontjies en uie by die sous en meng dit goed.
Skep die mosterdboontjies in warm flesse en verseel dit dadelik.
Laat dit afkoel.
Bewaar die mosterdboontjies op n koel droë plek.