"OCEAN BASKET" CHILLI SOUS
Henk Boshoff
Hierdie is soortgelyk aan die sous wat jy saam met jou rolletjies kry.
Smaak verskil,so pas aan.
50 ml Goeie Olyfolie
30 ml Suurlemoensap
5-10 ml Varsgemaalde Knoffel
5 na 20 ml Fyn Varsgekapte Rissies - na smaak
Sout, na smaak
Meng goed en bêre in yskas
MAKLIKE HAMBURGER OF MINIATUUR ROLLETJIES
Ek maak klein buns vir Ocean basket se chilliesous hiermee.
Dit is n digte bun wat lekker is
30 ml Kitsgis
280 ml Louwarm Water.
70 ml Sonneblomolie
45 ml Suiker.
1 Geklitste Eier.
5 ml Sout
3 -3,5 Koppies Meel
Meng gis,water,olie en suiker en laat staan vir 10 minute.
Voeg eier ,sout en meel by,knie goed en laat rys.
Knie af ,maak bolletjies na gewen