OLYF TAPENADE
Resep 1 – Olyf Tapenade met ansjovis
20 ontpitte kalamata olywe (1½ kop)
3 eetl kappertjiesaad (opsioneel)
1½ teel fyngekapte pietersielie
3 knoffelhuisies fyngekap
5 ml suurlemoensap
75ml olyfolie
3 ml ansjovissmeer of 2 anchovy fillette, fyngemaal
Sout & swartpeper na smaak
Plaas al die bestandele in ‘n voedselverwerker en verwerk tot die tekstuur wat jy verkies. Geur met sout en swartpeper na smaak en bedien teen kamertemperatuur.
Resep 2 – Griekse Olyf Tapenade
3 koppies ontpitte swart of groen olywe
3 teelepels extra virgin olive oil
3 teelepels Balsamiese asyn
1-2 knoffelhuisies (gerasper)
Plaas al die bestandele in ‘n voedselverwerker en verwerk tot die tekstuur wat jy verkies. Geur met sout en swartpeper na smaak.