PASTASLAAI MET 'N BYT
500g skulpie pasta
325 ml olie ek gebruik olyfolie
250 ml asyn ... Ek gebruik bruinasyn
500g tamaties geskil en gekap
Half kg uie gekap
1 rooi soet rissies
1 groen of geel soet rissie
500ml suiker
100 ml mayonaise
2 tubs tamatie paste kleintjies
Kook noedels tot amper sag dreineer
Kook uie tamaties asyn suiker sout en olie saam vir 15 minute
Gooi mayonaise en tamatie paste by en kook deur.
Voeg noedels by en laat weer deur kook
Bottel warm.
Ek Voeg chillies by vir die byt.
Resep en foto: Maxie Grobler
500g skulpie pasta
325 ml olie ek gebruik olyfolie
250 ml asyn ... Ek gebruik bruinasyn
500g tamaties geskil en gekap
Half kg uie gekap
1 rooi soet rissies
1 groen of geel soet rissie
500ml suiker
100 ml mayonaise
2 tubs tamatie paste kleintjies
Kook noedels tot amper sag dreineer
Kook uie tamaties asyn suiker sout en olie saam vir 15 minute
Gooi mayonaise en tamatie paste by en kook deur.
Voeg noedels by en laat weer deur kook
Bottel warm.
Ek Voeg chillies by vir die byt.
Resep en foto: Maxie Grobler