PASTASLAAI
500g Pasta
4 Uie fyn gekerf
1 Geel Soetrissie fyngekerf
1 Rooi Soetrissie fyngekerf
SOUS
2 en n halwe k Suiker
1 en n halwe k asyn
3 k water Water
1 en n halwe pakkie Tomato Paste
120 ml olie
1en n halwe t Paprika
1 k Sweet Chillie sous
1 en n halwe e Appelkooskonfyt
1 t Sout
Dash swartpeper
Dash Aromat
1/2 t Egg Yellow poeier of borrie
METODE
Braai fyn gekapte uie,geel en rooi rissies in bietjie olie tot gaar
Kook Pasta tot gaar maar moenie afspoel nie***
Meng jou sous en gooi by jou gaar uie mengsel en kook dit vir so 8min
Gooi jou Pasta by en kook goed deur
Bottel warm in warm bottels
Bron: Lekker Braai RSA
PASTASLAAI
1 pak skroefie of skulp noedels.
Kook gaar soos gewoonlik.
Hou warm.
500g gekapte rooi,groen en geel soetrissie,
1 groot ui gekap
1 kop gekapte argurtjies,
(opsioneel kan jy 1 kop tamaties byvoeg)
Voeg alles by warm pasta
Meng.
1k asyn,
1k olie,
1k suiker,
Roer dat suiker oplos,
2k mayonaise gooi oor die warm noodles roer goed deur en bottel warm.
NOEDELSLAAI
Christine Cotter
500g skroef noodles. (of enige wat jy van hou)gekook nie te lank nie
Braai en kerf op 500g van elk uie en greenpepper
SOUS(ek maak op elke pak noedels dit dubbel aan)
125ml slaaiolie
350ml tamatiesous(nie die cheap een nie)
25ml medium kerriepoeier(na smaak of sterkte)
2ml swartpeper
3ml knoffelvlokkies
200ml suiker
125ml witasyn,7ml sout
Kry sous lekker deurgekook
Gooi noedels en uie mengsel by kook deur +-10min
Skep warm in bottels
NOEDELS MOET NIE PAP WEES NIE HOU IN GEDAGTE DAT DIT NOG MET SOUS OOK KOOK.