TUISGEMAAKTE PASTASOUS
Heidi Lenz
Ek sprinkel olyfolie, growwe sout en gemaalde swartpeper oor so 15 tamaties (gehalveer) en twee geskilde, gehalveerde uie op 'n gesmeerde bakplaat
Dan rooster ek dit teen 180 grade in die oond tot die tamaties sag is (ongeveer 40 minute).
Ek voeg dan alles (sous ingesluit) in die liquidizer, plus 1 Knorr hoender stock pot en basiliekruidblare en verpulp.
Voeg so bietjie suurlemoensap ook by.
Die pulp bring ek dan weer tot kookpunt op die stoof en bottel warm.
Heerlik oor vars pasta, of as mens dit voeg by maalvleis vir spaghetti bolognese.