PEER KONFYT
Metode:
Bron: recitin. com
- Twee en 'n halwe kilo Pere (nie baie ryp)
- 800 gram Suiker
- 250 ml Water
- 250 ml droë Witwyn
- 2 Suurlemoene
Metode:
- Skil en sny die pere in klein stukkies en besprinklek met die sap van 'n suurlemoen sodat dit nie oksideer nie.
- Plaas dit saam met die suiker in 'n kastrol en laat dit vir 'n paar uur rus
- Voeg die water, wyn en die skil van 'n suurlemoen by en laat dit 'n halfuur op matige hitte kook.
- Haal dit van die plaat af en laat dit die hele dag rus.
- Die volgende dag kook verder oor 'n lae hitte, terwyl aanhoudend geroer word met 'n houtlepel om te keer dat dit vassit, totdat die pere gebreek is en die konfyt 'n kristalagtige voorkoms het.
- Verwyder van die hitte, verwyder die suurlemoenskil en bottel warm.
Bron: recitin. com