GEELPERSKE PIEKELS
Benodighede
3 kg perskes
3 uie
25 ml heel koljander
12,5 ml peperkorrels
12,5 ml wonderpeper korrels
1,5 l asyn
20 ml mielieblom
25 ml kerriepoeier
5 ml borrie
10 ml sout
250 g suiker
1 klein rooi rissie
Metode
1 Skil perskes en uie en sny in skywe. Laat 1 uur lank in pekeloplossing van. 500g sout per 5L water le.
2 Verhit asyn met speserye, wat in kaasdoek gebind is, tot kookpunt
3 Meng mielieblom, kerrie, borrie, sout en suiker met bietjie asyn tot gladde pasta. Voeg van die kokende asyn daarby en roer om glad te meng. Voeg dit by res van die asyn.
4 Spoel perskes en uie in vars water af. Voeg dit saam met rissie by asyn mengsel. Kook 10 minute lank.
5 Haal sakkie speserye uit en skep dadelik in skoon, droe flesse. Verseel onmiddelik
Resep: Hennie van der Merwe

PERSKEPIEKELS
Rika van Aswegen
5 kg gesnipperde perskes
5 naeltjies
1 kg suiker
3 bot asyn wit
1 t sout
1 desertl all spice
1 d fyn koljander
2 d kerrie
2 en half gekerfde uie
Gooi sou en suiker oor vrugte en oornag.
Gooi sous af in kastrol kook sous saam ander bestanddele tot uie deurskynend is.0voeg perske snippers by kook tot net gaar ni pap.
Bottel warn en seël goed in gesteriliseerde bottels.
Geniet dit.
Resep kom uit my resepte versameling.