PIEKEL PERE
Marinda Nieuwoudt Goosen
1 liter Water
4,5 kg harde Pere
6 kop suiker
2 kop asyn
1 pakkie Pickling Spice
Skil van halwe Suurlemoen
Skil pere en sny in kwarte
Maak stroop van die res van die bestanddele
Sit pere in sodra stroop begin kook
Kook pere tot deurskynend.
Bottel warm.
Nota: Ek sou 'n kaneelstokkie ook byvoeg - Amanda Struwig
Marinda Nieuwoudt Goosen
1 liter Water
4,5 kg harde Pere
6 kop suiker
2 kop asyn
1 pakkie Pickling Spice
Skil van halwe Suurlemoen
Skil pere en sny in kwarte
Maak stroop van die res van die bestanddele
Sit pere in sodra stroop begin kook
Kook pere tot deurskynend.
Bottel warm.
Nota: Ek sou 'n kaneelstokkie ook byvoeg - Amanda Struwig