PIEKELS VIR GARNERING
Beulagh Lombard
Radyse uitjies komkommer rissies wortelskyfies en olywe piekels net reg vir garnering xx
Plaas die groente oornag in soutwater
Volgende dag maak jy piekel asyn dit word dan oor die groente wat in flesse gepak is gegooi
BASIESE PIEKELASYNMENGSEL
Gebruik hierdie mengsel vir enigiets wat jy wil piekel, soos uitjies, komkommers, ens.
2 kop asyn (appelasyn die lekkerste)
4 kop water
1 koppie suiker
¼ kop seesout
2 Eetls piekelmengsel
OF IN PLEK VAN PIEKELMENGSEL
1teel naeltjies
2 teel fennelsaad
1 teel swart peper
1 teel mosterdsaad
2 lourierblare
stukkie kaneelstokkie (opsioneel)