POMELO KONFYT
Ben Rautenbach
Vierendeel en ontpit 2 groot pomelo's en maal die kwarte met skil en al.
Voeg 2 kg witsuiker en 2,2 liter water by die pomelo's.
Verhit die mengsel stadig tot kookpunt(roer tot suiker opgelos het)
Kook dit matig vinnig tot n Klein bietjie van die konfyt jel as dit in n koue piercing ver koel word.
Skuim die konfyt af,indien nodig, en laat dit n rukkie afkoel voor dit gebottel en verseel word
POMELO KONFYT MET VARS GEMMER
Kobie Morelli
3kg Pomelos geskil
*3kg suiker
*30ml suurlemoensap
*3lt water
*Soveel fyn gesnyde vars gemmer soos jy wil
Metode:
Kook die suiker in die water tot opgelos.Sny pomelos in skywe en verwyder al die harde wit gedeeltes.Gooi in warm stroop met die suurlemoensap en gemmer stukkies.Kook tot dit dik is en bottel.Kook nogal lank*Gaan more pomelorolletjies met die skil maak