PYNAPPEL BLATJANG
Elaine Jacobs
1 pynappel
1 groot ui
2 eetl olie
Sesame saad
Swart peper
1 tl borriepoeier
tl matige kerriepoeier
1 rooi chillie of knypie chillie poeier
Sout
1/4 k suiker
1/4 k asyn
2 eetlepels suurlemoensap
Stukkie soetrissie
Stukkie rooipeper
Sny uie blokkies en pepers klein blokkies en braai in olie, sny pynappel in stukkies en gooi by uie, voeg al die ander bestandele by en kook!
Ek het ook bietjie hoenderspeserye in gesit!