HOE STEL MENS VAS WAT IS DIE RAKLEWE VAN JOU PRODUKTE
Christine Pienaar
Mens kry 'n "expiry date" en 'n "best before" date.
Indien jy produk reg stoor, dws... geen groot temp skommeling, koel, donker plek, kan dit jare lank hou.
Indien die bottel of blik ENIGSINS geroes, ingeduik, beskadig of bolrond staan, is dit nie veilig om te gebruik nie.
Jy gaan wel na ñ paar jaar voedingswaarde, tekstuur en smaak begin verloor.
Daar is al konfyt oopgemaak en gebruik na 20 jaar en meer.
Henk Boshoff
Blatjang tot 60 jaar
Lindie Alers Swart
Wat van slakke het al n blik vir 2 jaar in my kas blik makeer niks dink jul die inhoud sal nog reg wees v ir gebruik?
Henk Boshoff
Ja
Zelda Den Heyer
Ek het konfyt wat al meer as 12 jaar staan, en dit makeer niks.
Appelkooskonfyt wat ek jare gelede ingele het.
Henk Boshoff
Piekels 18 maande
Emmie Volschenk Germishuys
Ek het nog "chillies chutney " wat my oorlede Pa gemaak het in 1998.... dis nog baie lekker.
Hy het op die bottels geskryf "Jan se brand" - ek hou maar die laaste 3 bottels heel agter in die kas...