250g Sampioene 2 eetl Soya Sous 1 teelepel Appel Asyn 2 eetl Maple Stroop 1 teelepel Paprika
Sny in dun skywe(nie te dun nie) en laat lê oornag in die sous. Sit op n bord sodat meeste van die sous afloop. Droog in n droeër. Ek het n klein biltong droeer en vat so 3 dae.