SHALOT PIEKELS
Henk Boshoff
Shallot piekels is baie meer smaakvol as uie piekels.Die smaak is meer subtiel en werklik besonders.
BESTANDELE.
1 Kg shalotte,geskil en wortelpunte afgesny.
140 Gram growwe sout
15 ml heel koljandersade.
15 ml heel mosterdsaad
15 ml swartpeperkorrels
10 heel naeltjies
2 lourierblare
755 ml wit asyn
100 g bruinsuiker.
METODE
Los sout op in 300 ml kookwater.Voeg dan 1,2 liter koue water by.Plaas Shalotte in hierdie pekel vir 24 uur.Spoel goed af en dreineer goed.
Plaas Shalotte in flesse.Meng al die ander bestandele en prut saam tot kookpunt.Gooi oor Shalotte en bottel warm.Laat 1 maand staan voor gebruik.