SJINESE KNOFFEL WAARSKUWING
Henk Boshoff
Ek wil glad nie spoke opjaag nie maar tog lede waarsku.80 PERSENT van die Knoffel wat in Suid Afrika verkoop word ,word van Sjina ingevoer.
1. Sjinese Knoffel word in menslike afval gekweek.
2. Van die Knoffel word met skadelike kunsmis,wat in alle ander lande verbied is,gekweek.
3. Die knoffel word met Metiel Bromied berook.Kan asemhalingsprobleme veroorsaak.
4. Dit is gereeld besmet met Lood en Sulfate.
5. Dit word gebleik met Chloor.
6. Prosesse venietig alle gesondheidsvoordele.
7. Word behandel met Chemikalee om uitloop te voorkom.
8. Een huisie tuisgekweekte Knoffel het meer smaak as n hele Bol Sjinese knoffel.
9. Sjina is een van die mees besoedelde lande ter Wereld,hul knoffel word met besoedelde water besproei.
10. Sjinese Knoffel het geen gesondheidsvoordele nie,eerder nadele.
11. Om jou eie Knoffel suksesvol te kweek,is so maklik soos om uit n boom te val.
12. Feitlik alle Knoffel in Supermarkte kom van Sjina af.
13. Dit word ook met Maleic Hydrazide bespuit wat karsogenies is en wat jou Lewer vergiftig.
Koop Bolle by n plaaslike kweker of by Livingseeds