SOET CHILLIESOUS MET MAKETAAN
Sarah Nieuwoudt Pretorius
5kg Makataan (binnekant)
1kg uie gekerf
1kg suiker
1kop asyn
3 koevertjies chilli flakes
1/2 tl rooipeper
1eetl knoffel
1 eetl paprika
Laat makataan en uie oornag met asyn en suiker lê om stroop te trek.
Kook tot makataan deursigtig is, laat afkoel, skep uit die stroop, blitz bietjie fyn met van die stroop, (die stroop kan dalk bietjie baie wees) voeg res van bestandele by.
kook goed deur, bottel kokend warm.