SOETSUUR SOETRISSIES (ROOI, GEEL, GROEN)
Sny jou soetrissies[ geel, groen, rooi] in mooi dun repies.
Vul jou bottels lekker styf.
Maak jou sous en gooi dit kokend bo-oor en verseel dit warm. [haal al die blassies uit as daar is met n sosatiestokkie]
Hier is net 1 van elke kleur gebruik op die sous hoeveelheid.
SOUS
500ml Suiker
500ml Asyn
500ml
Water
10ml Sout
1/2 t peperkorrels
Sit sommer so grypie pickel spice en 1 of 2 huisies knoffel in vir smaak en interessantheid.
METODE:
Kook jou asynmengsel vir so 3min.en gooi oor jou soetrissies in jou bottels.
N.S Jy kan 'n paar ingemaakte peppedews bygevoeg om dit lekker styf te kry.

SOETRISSIEPIEKELS
Magda Sauer
1kg groen soetrissies 500g rooi soetrissies 250ml (1) k growwe sout
8kop koue water. Kookwater
750ml wynasyn
1eetl mosterdsaad
4 heel naeltjies
5ml peperkorrels
2-3 lourierblare
2 tot 3 rooi brandrissies pitte verwyder.
250ml suiker
Metode:
Sny soetrissies in halwes of kwarte en verwyder pitte en wit dele. Los sout in water op enweek soetrissies oornag in pekelwater. Plaas n bord bo- op om soetrissies onder pekel water te hou. Dreineer en spoel in vars water af. Giet kookwater oor rissies en laat 20 minute staan. Dreineer weer.
Plaas rissies in gesterrilisèerde inmaak flesse. Verhit asyn en voeg res van .bestanddele by.prut 2 minute en giet oor rissies. Verseel en láat 2 tot 3 weke staan.
Resep: Magda Sauer