SPAGHETTI IN TAMATIESOUS
Tersia Engels Rheeders Ellis
Spaghetti in tamatie
1 pak spaghetti,
sowat 3kg tamaties,
halwe t gemmer,
halwe t naeltjies,
sout en suiker na smaak,
2 k appelkooskonfyt,
halwe bottel asyn,
Kook die spaghetti sag.
Kook die tamaties en die res van die bestanddele, behalwe die asyn, saam.
Voeg die spaghetti by die tamatiemengsel.
Voeg die asyn by en kook nog 20 minute.
Bottel warm.
Foto: Magda van Wyk
Tersia Engels Rheeders Ellis
Spaghetti in tamatie
1 pak spaghetti,
sowat 3kg tamaties,
halwe t gemmer,
halwe t naeltjies,
sout en suiker na smaak,
2 k appelkooskonfyt,
halwe bottel asyn,
Kook die spaghetti sag.
Kook die tamaties en die res van die bestanddele, behalwe die asyn, saam.
Voeg die spaghetti by die tamatiemengsel.
Voeg die asyn by en kook nog 20 minute.
Bottel warm.
Foto: Magda van Wyk