SPANSPEK, PYNAPPEL EN GRENADILLA KONFYT
Kobie Nel
Het spanspek probeer inle. Was baie sleg.
Lede toe aanbeveling van konfyt gedoen.
Resep:
Totaal is een spanspek fyngekap,
twee pynappels gemaal en eers sag gekook in bietjie water.
6 grenadellas se pulp.
Gelyke gewig suiker. Kook soos enige konfyt verder. Bottel warm