SPESERYEKOOL
Maryna van der Merwe
1 kopkool in repe gesny
1 ui in ringe gesny
3 wortels grof gerasper
50 ml appelkooskonfyt
1 klein blikkie (65 g) tamatie pasta
50 ml suiker
5 ml brejani mengsel
5 ml borrie
5 ml blaar masala
5 ml matige kerrie poeier
3 loerie blare
2 kaneel stokkies
25 ml suurlemoensap
500 ml water
Plaas al die bestanddele in groot vlekvryestaal kastrol en meng deeglik.
Bring tot kookpunt en kook dan sowat 5 min totdat groente net sag is en sous effens verdik.
Roer af en toe.
Laat afkoel op plaat.
Skep uit in gesterliseerde flesse en verseël.
Bere in yskas.
Bedien saam visfrikkadelle of enige ander vleisgeregte.
Lewer 1,5 Lt. Hoe langer kool staan, hoe geuriger word dit.