SPESERYE VIR WORS
Henk Boshoff
1. Vegamine- n smaakopkikker vanaf Crown National, maak n reuse verskil in droëwors en wildswors.Werklik die moeite werd.
2. Goeie kwaliteit sout.
3. Tiemie-plant my eie en droog dit self voor gebruik.
4. Naeltjies-ek koop heel naeltjies en maal dit self en sif dit net voordat ek wors maak.
5. Spesiale braaivleisspeserye-koop dit aan by crown of Freddie Hirsch.
6. Knoffelpoeier,ek plant my eie knoffel,droog dit self en maal net voor gebruik.
7. Swartpeper,koop heel korrels en maal net voor gebruik.
8. Fyn gemmer,koop varses.
9. Gerasperde neut,ek koop heel neut en rasper of maal net voor gebruik.
10.Koljander,ek verhit heel koljander tot goed warm,so 40 sek ,in mikrogolf en maal dan fyn,ek sif dit nie uit nie.
11.Allspice of wonderpeper koop heel korrels en maal fyn.
Vir spesialiteitsworse en charcuterie word ander bestandele ook gebruik,o.a. salpeter.
Soos bo gesien gebruik meeste boereworsresepte sout,peper,koljander,neutmuskaat en naeltjies.Gebruik vars speserye,nie daardie in die blik wat al jare in spens staan nie,uitsondering is neutmuskaat.Heel neutmuskaat bly vir jare bruikbaar.