SPINASIESTINGELSLAAI
Beulagh Lombard
1 kg spinasie stingels
1 kg groenbone
Kerf en kook sag
Kook die volgende sous:
4 gekerfte uie Kook sag in bietjie van die groente water dreineer behou water,
Voeg 1k suiker by asook 1k asyn Kook tot suiker opgelos is voeg die
volgende by
2tl mosterd poeier
Halwe tl borrie
Halwe tl gemmer
2tl braaivleis speserye
2tl sout
Halwe tl swart peper
1½ kop asyn
Kwart kop maizena, maak aan met groente water en voeg dan by uie... voeg laaste die bone en stingels by
Kook 3 min bottel warm ( sous kan verleng word indien nodig)
Bone kan weggelaat word en slegs stingels kan gebruik word
Vervang mosterd met kerrie of tamatie gebruik dan jou kerriebone resep of
Kook tamatie smoor en voeg by stingels dit is heerlik